Is huidige demokratiese stelsels volhoubaar?


Wat is die volhoubaarheid van demokratiese stelsels, en wat is die alternatief? Dié vraag word bespreek in die lig van die volgende:

  • Dis onseker of die plaaslike verkiesings in Oktober sal voortgaan of na Februarie 2022 sal skuif. Ontleders meen dit sal ‘n terugslag vir ons demokrasie wees indien dit na volgende jaar uitgestel word.
  • Oorsee is daar steeds kommer oor die wyse waarop die Taliban die regering in Afghanistan geword het.
  • Net onlangs is tientalle mense in die noorde van Burkina Faso dood nadat militante ‘n burgerlike konvooi aangeval het wat deur die militêre polisie begelei is.