Tale
CategoryOns Taleboek
RSG se taleboek Die Tale wat ons Praat – Taaldinge uit die gewilde radioprogram, is pas bekend gestel en nou op die rakke van boekwinkels ..
Wat’s die verskil tussen ‘n donkie, esel, muil en knopkoppie?
Luisteraarsvrae oor togaswaaier, spanspek en knopkoppie word hanteer. Die aanbieder is Mag..
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie?
Hoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde.
Magdaleen Kruger stel..
Stem en wen vir die boeke van die jaar!
Sukkel jy om ‘n boek in jou omgewing te kry? Graffiti Boeke www.graffitiboeke.co.za is ‘n aanlynwinkel met ‘n passie vir Afrikaans. Die we..
Taalmuseum lewer toe verrassings op
Een van die stigters van die GRA (Die Genootskap van Regte Afrikaners), Gideon Malherbe, was ‘n gesiene boer, sakeman en wa-maker in die P..