Clivias galore!


Die Clivia uitstalling in die Pofadder op Babylonstoren

Kobus Pietersen van Babylonstoren gesels oor Tuindag, en nooi mense om die Cliviaversameling, waarna hy omsien, te besoek. Tussen 12000 en 15 000 Clivias langs die stroom en die uitstalling van sowat 700 Clivias in die Pofadder sal moontlik nog tot die einde van Oktober blom.

Daar is net ses spesies Clivias en baie skakerings van kleure wat wissel tussen geel, perske, oranje, dieprooi en byna maroen.

Lees en kyk ook: https://babylonstoren.com/blog/post/clivias-at-babylonstoren

Longwood chimes

Clivia miniata Solomone Yellow

Deel van die Clivias langs die stroom