Die evolusie van skoenlappers


Die glass winged skoenlapper

Emeritusprofessor Henk Geertsema gesels met Martelize Brink in die eerste van twee gesprekke oor die evolusie van skoenlappers. Hy praat oor skoenlapperfossiele.