Die moets en moenies van aanlynbemarking


Arehan Brand van Smartlink Marketing in Kaapstad, Daniël Malherbe van Lumico in Stellenbosch en Madelein Hendriks van Madness Design Studios in Johannesburg praat oor aanlynbemarking, die verskillende soorte aanlynbemarking en die verskillende platforms wat beskikbaar is.

Hulle deel ook die mees algemene foute wat besighede maak, en hoekom dit jou duur te staan kom as jy dit ignoreer.

Luister na die program in Rand en Sent: