Dokumentêr: Wanneer ‘n uil roep


Luister Donderdag 9 September om 20:00 na die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP.

In die dokumentêr WANNEER ‘N UIL ROEP spandeer Esté Gross ‘n dag saam met die stigters van die Owl Rescue Centre Brendan en Danelle Murray. Sy vind uit waarom hulle so passie het vir die roofvoëls, hoe hulle gerehabiliteer word, vrygelaat word en waarom vrywilligers bereid is om duisende kilometers vêr te ry net om ‘n uil te gaan red.

Luister hier na die program:

Indien jy graag in kontak wil kom met die Owl Rescue Centre:
Facebook : @OwlRescueCentre

Kyk in die video hoe Danelle ‘n week oue Gevlekte ooruil wat Danelle grootmaak en voer:

Esté ontmoet die vriendelike Bubbles. Foto: Lara Hattingh

Este en Danelle gesels uilsake. Foto: Lara Hattingh

 

Brendan ondersoek n uil se vlerk. Foto: Lara Hattingh

Brendan, Danelle, Esté_en Lara Hattingh. Foto: Rebecca Murray.