Dr Japie se Marshelikopter is opspraakwekkend


Die Marshelikopter

Die hele program word gewy aan een van die opspraakwekkendste dele van die Perserverance-sending, Ingenuity – die Marshelikopter.

Toe dr. Japie van Zyl nog by JPL was, was hy een van die dryfvere om die helikopter deel van die sending te maak.

Jim Adams vertel hoe die helikopter werk en hoe groot die span is wat aan die klein tuigie van sowat 10 kubieke sentimeter gewerk het.

Luister hier na die program op Sterre en Planete:

Perseverance se ingewikkelde landing op Mars land

Perseverance se ingewikkelde landing op Mars land

Perseverance se ingewikkelde landing op Mars land