Emosionele boelie-gedrag teen kinders is BAIE ernstig


Boeliegedrag onder tieners is ‘n groot probleem in Suid-Afrika.

Kinders kan dit saamdra tot in hulle volwasse jare.

Ouers se hulp en ondersteuning is van kardinale belang.

Emosionele boeliegedrag word beskou as ‘n gevaarlike vorm van boeliegedrag omdat ouers dit nie altyd ernstig opneem nie, en tieners baie keer alleen hierdie probleem moet hanteer.

Ouers se ondersteuning en erkenning is van kardinale belang om die tiener te help opstaan teen hierdie gedrag.

Luister na die volledige program: