Fibromialgie – daar is hoop!


Pyn, pyn en pyn

Fibromialgie is ’n siekte gekenmerk deur pyn. Baie lyers se lewens word ontwrig deur dié siekte, wat dikwels ook saamgaan met ander siektes wat dan lei tot abnormale pynversterking. Daar is hoop  vir die lyers.

Ons kyk na die diagnose, oorsake en behandeling.

Luister hier na die program:

Lees en luister ook:

Fibromialgie, die misverstane siekte