Groenspoor-prefekte by Laerskool Kabega wys hoe


Waar in die lewe kry ‘n mens groenspoor-prefekte? Mariska Spoormaker het hulle by die Laerskool Kabega in Gqeberha gevind. Daar aangekom, was dit ook gou duidelik dat herwinning, sonkrag en effektiewe waterbenutting vooropstaan.