Hoe het die aarde ontstaan? Home Natuur Diere Wetenskap & Tegnologie Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 18/06/2019. Die span kenners praat oor die ontstaan van die aarde; of seeslange hul eiers op land kom lê; en oor eendagsvlieë en hoekom jy nie ‘n vlieg gedood sal kry as jy hom natspuit met skoon water nie. Laai Af (21 742KB) Teken in met iTunes Luister