Hoe langdurige angs jou brein en lyf affekteer


Ons hoor gedurig hoe gevaarlik langdurige angs is, maar wat presies gebeur in jou brein, jou lyf en lewe wanneer angs waarlik sy greep op alles het? Wanneer is die ervaring van angs normaal, selfs positief, en wanneer is dit negatief? Sal ons dit self agterkom? Kom leer meer oor die siekte van ons tyd, angs.