Hoe leer voëls praat?


‘n Papegaai leer gou woorde aan.

Ons gesels oor hoe voëltjies dit regkry om te praat, en waarom hulle dit doen.

Ons vind meer uit van die afdruk van ‘n fossiel in ‘n klip, en wonder of dit dalk die vin van ‘n vis kan wees.

En ons hoor of die vrystelling van gasse soos metaangas en koolsuurgas deur beeste werklik aardverwarming bevorder.