Hoe verwerk mens trauma jare ná seksuele mishandeling?


Seksuele mishandeling in ‘n persoon se kinderjare kan ‘n geweldige uitwerking op hulle hê in hulle volwasse jare.
Hoe verwerk mens trauma wat jare gelede plaasgevind het, en is daar hoop?

Lees en luister ook:
Johan van Lill praat met menseregteprokureur Nadine Blom oor geweld teenoor vroue en kinders, en hoe dit jou geestesgesondheid kan beïnvloed. Hulle kyk na verskillende vorme van geweld en hoe dit subtiel mens se geestesgesondheid kan ondermyn.