Hoe word myngrond gerehabiliteer?


Suid-Afrika het groot verskeidenheid kosbare minerale. Daar is onder andere neerslae van goud, platinum, diamante, chroom, uraan, koper, en sink. Mynbou was die grondslag waarop nywerhede gebou is. Ongelukkig word Moeder aarde in die proses “oopgeskeur” en die natuurlike omgewing word erg versteur.

Jacqui January gesels met Naas Grové van die Dendrologiese Vereniging van Suid-Afrika oor die rehabilitering van grond ná mynbou-aktiwiteite, en hoe dit gedoen en gereguleer word.