Hoekom jy nie jou selfoon enige plek moet laai nie Home RSG Radio Driesestig Gepubliseer op 14/06/2023. 02/06/2023 Jan Vermeulen vertel hoe versigtig jy moet wees vir waar jy jou foon se battery herlaai. Die Amerikaanse sepurdiens, FBI, waarsku teen laaigeleenthede in openbare plekke.