Hoekom jy nie jou selfoon enige plek moet laai nie


Jan Vermeulen vertel hoe versigtig jy moet wees vir waar jy jou foon se battery herlaai. Die Amerikaanse sepurdiens, FBI, waarsku teen laaigeleenthede in openbare plekke.