Huurgeld; Kapitaalwinsbelasting; Uitsettings…


Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n navraag oor huurgeld en ‘n bestorwe boedel, kapitaalwinsbelasting, uitsettings en ‘n hofsaak teen die Staatsdrukkery.

 

Luister ook na ander episodes van Regsake:

Verkoopskontrakte, lenings en kapitaalwinsbelasting

As baba-pappa verdwyn; onregmatige inhegtenisneming

Vermy probleme met huur- en koopkontrakte só

Slaggate van koop- en huurkontrakte