Is jy passief aggressief? Home RSG Radio Wie is ek? Gepubliseer op 05/05/2025. Ons kyk na die implikasies van passiewe aggressie in verhoudings. Wat is die subtiele, dog skadelike, maniere waarop mense negatiewe emosies indirek uitdruk?