Is uitstellers se breine anders as dadelik-doeners s’n?


Is die breine van uitstellers en dadelik-doeners dieselfde of verskillend? Het perfeksionisme iets met uitstel te doen? En wat van die belonings-hormoon dopamien?

Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur dat party mense iets dadelik doen, en ander dit uitstel. Is dit altyd tot jou voordeel om iets dadelik te doen?

Luister na vorige episodes van Die geheime van die brein:

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/wat-gebeur-in-jou-brein-as-jy-lag/

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/wat-gebeur-in-die-brein-as-jy-musiek-luister/

https://www.rsgplus.org/kinders/verveeldheid-dra-ook-by-tot-breinontwikkeling/

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/die-effek-van-kuns-stres-en-uitdagings-op-die-brein/

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/wat-gebeur-met-die-ouer-brein/