Wat gebeur in die brein as jy musiek luister? Home Die geheime van die brein Gepubliseer op 17/07/2019. Wat gebeur in die brein gebeur wanneer jy na musiek luister. Watter invloed het ritme, toonhoogte en klankkleur op die brein? Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die uitwerking van musiek op die brein. Laai Af (24 065KB) Teken in met iTunes Luister