Kan ek myself beter leer hoor?


Die breinbane betrokke by gehoor. Dit lei van die oor, deur die koglea, tot in ‘n baie speisfieke deel van die brein. Jy hoor eintlik met jou brein. (Illustrasie: Oticon)

Kan ek myself beter leer hoor? Hoe?
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe die brein hoor en luister. Hoe werk gehoorapparate en hoe kan ek my eie luistervermoë verbeter en my gehoorsintuig versorg.

Maandag 1 Julie 2019
Johan van Lill praat met prof Ignatius Gous oor wat is kreatiwiteit, en wat in die brein gebeur as ons kreatief dink. Is alle mense kreatief? Kan ek myself leer om kreatief te wees? Watter rol speel kreatiwiteit in die brein se oorlewing.