Is wit of swart klere die koelste?


Bedouïene in die woestyn in los wit klere.

Bedouïen-swerwer in die woestyn in Koeweit, in swart geklee.

Is wit klere koeler in die somer as swart klere?|
(Lees meer hieroor:
Lees wat lede van die Bedouïen-stam dra om koel te bly in die woestyn.
– Lees ook wat sê die wetenskap: dit maak nie saak of die klere swart of wit is nie, solank dit los sit.)

Dít is een van die vrae wat deur wetenskaplikes beantwoord word in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel. Die ander vrae is:
  • Kan ‘n mens ‘n orkaan vroegtydig met behulp van ‘n ontploffing stuit?
  • Kameelperde in Ithala in KwaZulu-Natal. Foto: Luca Galuzzi.

    Het kameelperde ekstra werwels in hulle lang nekke? (Kameelperd-getalle is aan die afneem en die toekoms van dié dier is onder druk: Lees meer.)

Suid-Afrikaaanse kameelperd (Giraffa giraffa). Foto: Frank Shufelt