Jou privaatheid vs kameras van geboue


Prokureur Herman du Randt praat oor privaatheid en jou regte binne die nuwe tegnologie-omgewing. Daar was al verskeie voorvalle waar maatskappye geloer het na mense deur die kameras in hulle toerusting.