Kan jy leer om jouself lief te hê?


Die meeste mense is opsoek na ware geluk. Ons hoor gereeld hoe jy vir jouself lief moet wees en jou foute aanvaar, maar watter rol speel kommunikasie in ‘n persoon se geluk?

Kan die aanleer van kommunikasievaardighede ‘n verskil maak in hoe ons onsself sien, en hoe ander mense ons ervaar?