Kan ‘n psigopaat gewone verhoudings aanknoop?


Lise Swart vind meer uit oor die diagnose van ‘n anti-sosiale persoonlikheidsversteuring (beter bekend as ‘n psigopaat). Hoe gevaarlik is mense met hierdie diagnose? Wat veroorsaak hierdie diagnose? Kan ‘n persoon in ‘n verhouding wees met ‘n psigopaat?