Kan pille jou slimmer maak?


Is daar pille wat ’n mens kan drink om jou slimmer te maak, en werk dit?

Johan van Lill praat met prof Ignatius Gous oor hoe jy jou brein kan verbeter.

Luister ook na vorige programme in die reeks:

https://www.rsgplus.org/opvoeding/hoekom-is-sommige-mense-uitskieters/

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/hoe-neem-die-brein-besluite/