Kies jy aanhoudend die verkeerde verhoudingsmaat?


Voel jy jy kies aanhoudend die “verkeerde” verhoudingsmaat? Is jy nie seker wat jy anders moet doen nie? Wil jy weet wat die geheim is agter goeie, suksesvolle verhoudings?

‘n Ervare verhoudingsterapeut verklap al die geheime.