Kolganse bedreig inheemse voëls


Wie sou ooit kon dink dat die kolgans ‘n bedreiging vir ander inheemse voëls, selfs uile, inhou?

Mariska Spoormaker het meer hiervan gehoor by die Baaienaar, Arnold Slabbert van Urban Rapotro Project, toe sy met hom oor probleemkatte gepraat het.