Koms van 24 Kubaanse ingenieurs krap baie om


Die regering is op ‘n offensief om sy besluit te verduidelik om 24 Kubaanse ingenieurs in te voer om met die land se waterkrisis te help. Dit sal die regering na raming R65-miljoen rand oor twee jaar kos. Een verduideliking is dat dit deel van ‘n groter plan is om werk vir Suid-Afrikaanse ingeneurs te skep, en dat plaaslike ingenieurs glo nie in landelike gebiede wil gaan werk waar die nood juis so groot is nie. Ons bespreek vaardigheidsdontwikkeling in Suid-Afrika.

Luister na die volledige bespreking op Praat Saam.