Langeraat Ep 1 & 2: Hoekom is kameelperd se nek so lank?


Die Suid-Afrikaanse kameelperd

Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor die anatomie van die kameelperd.

Langeraat 7 September 2021

Veearts dr. Gerhardus Schepeers van die Zodiac Dierekliniek in Brits, Noordwes, praat verder oor die anatomie van die kameelperd.

Lees meer oor kameelperde:

https://af.eferrit.com/kameelperdprente/

https://southafrica.co.za/af/giraffe.html