Martelize vlieg! Kyk foto’s en video Home Top Stories Driesestig Gepubliseer op 15/03/2021. 15/03/2021 Martelize Brink het in ‘n Cessna gaan vlieg en selfs beheer daarvan geneem. Sy gesels met vlieënier en instrukteur van die Stellenbosch Vliegklub, Alwyn Vorster. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/03/driesestig_15_mar_martelize_se_vliegervaring_medium.mp3 Martelize en Alwyn Vorster. Martelize en die vliegspan. Mooi uitsig oor die Boland. Martelize en Alwyn vlieg oor een van die Skiereiland se damme, met Valsbaai in die agtergrond.