Martelize vlieg! Kyk foto’s en video


Martelize Brink het in ‘n Cessna gaan vlieg en selfs beheer daarvan geneem.

Sy gesels met vlieënier en instrukteur van die Stellenbosch Vliegklub, Alwyn Vorster.

Martelize en Alwyn Vorster.

Martelize en die vliegspan.

Mooi uitsig oor die Boland.

Martelize en Alwyn vlieg oor een van die Skiereiland se damme, met Valsbaai in die agtergrond.