1 Sampioen is Mnr én Mev


Het jy geweet in die Ooste kom daar duiwe voor wat so min as 22 gram weeg? En hoekom koer duiwe in die nag?

Kan jy die aarde se gewig presies bepaal?

Jy het seker nooit gedink aan sampioene as tweeslagtig nie, né? Wel, dis waar, daar is mannetjies en wyfies!

Lees meer: Onderskei só tussen eetbare en giftige sampioene https://phys.org/news/2018-07-distinguish-edible-mushroom-poisonous.html