Moderne sonenergie-aanleg in Mauritius; hoekom nie in SA?


Prof Vivian Alberts

Waarom word ’n moderne sonenergie-aanleg in Mauritius gebou en nie in Suid-Afrika nie? Hoe raak die gebrek aan mega-sonplase in Suid-Afrika, mense in dorpe?

Marí Hudson het die antwoorde gaan soek.

Lees en luister ook na die Eerste episode in die kort reeks oor die stand en toekoms van son-energie:

 

Moderne, goedkoop son-energie: SA besig om dié trein te verpas