‘n Nuwe medisinale sampioenspesie gevind


Breyten van der Merwe vertel vir Martelize Brink van ’n nuwe medisinale sampioenspesie wat hy identifiseer het.

Hericium ophelieae is endemies tot die Knysnabos en kom spesifiek voor op die Kaapse Beukeboom, die Waterboom, die Ysterhoutboom en Stinkhoutboom.