‘n Wêreld sonder haat: hoe een man die wêreld probeer verander


Rais Bhuiyan, ‘n Moslem, is kort na die 9/11 aanvalle in Amerika geskiet deur ‘n man wat wraak wou pleeg vir die tereuraanvalle. Sy skieter is ter dood veroordeel. Rais het hom vergewe, en ‘n veldtog begin dat hy nie tereggestel moet word nie. Die misdadiger is toe dood. Rais is die stigter van die World without hate-beweging.