Alles oor voëls en hul eiers


Hoekom lê alle voels eiers, en waarom is daar nie voëlsoorte wat lewendbarend is nie? Waarom sien ons byna geen dooie voëls langs die pad nie? Is dit eties korrek om voëls kos te gee? Het jy geweet dat trekvoëls, voordat hulle op hulle jaarlikse migrasievlug vertrek, aansienlike vetreserwes opbou? Selfs tot 50% van hulle normale liggaamsmassa en ja, hulle vlieg dan steeds met gemak oor lang afstande.

Die eiers van voëls uit kouer streke is dikwels donkerder van kleur.

Waarom het ‘n seekat drie harte, en hoe werk dit?

As ‘n muskiet jou kat op sy neus steek, sal dit opswel?