Die baskewer wat ons bome vernietig


Wil jy meer weet oor Downs se Sindroom?

Hoekom bondel duisendpote soms saam op ‘n boomtak,

en wat is die sogenaamde Asiatiese baskewertjie wat blykbaar ‘n wesenlike bedreiging vir bome in ons land inhou?

Luister Hoe verklaar jy dit? Met Jurie van den Heever, Henk Geertsema en LeFras Mouton.

Lees meer oor die Asiatiese boskewer en waarom dit ons bome bedreig: https://www.news24.com/Green/News/tiny-beetle-is-killing-sas-trees-and-nothing-can-stop-it-20180904

So vreet die kewer klein gaatjies in bome.