Gamka en Kambro is 1 jaar oud


Gamka en Kambro is een jaar oud.

Gamka en Kambro was op 23 Augustus een jaar oud. Hulle is die seuns van Sylvester, die leeu wat bekendheid verwerf het toe hy twee maal uit die Karoo Nasionale Park weggeloop het en toe suksesvol by Kuzuko Lodge hervestig is. Hul ma is Angel, wat self ‘n uitsonderlike suksesverhaal is.

Lees ook:

 

Sylvester se seuns word groot

Uitsonderlik: Die storie van Angel en Nicka

Sylvester en sy trop

Sylvester is pa van 2 welpies!