Het waterskilpaaie op land of in water ontstaan?


‘n Seeskilpad

Ons gesels oor waterskilpaaie en of hulle op land of in water ontstaan het.

Hout word met sekere chemikalië behandel, en ons vind meer uit oor die veiligheid daarvan vir mense.