Wat is ‘n analemma?


Weet jy wat ‘n analemma is? (Lees meer: https://scienceblogs.com/startswithabang/2009/08/26/why-our-analemma-looks-like-a)

Hoekom vreet motjies so lekker aan jou sierstene?

Wat het die sweet op ‘n troepie se arm met ‘n nag-vlieënde mot te doen?

Kameel

En, hoe kry ‘n kameel dit reg om ‘n boom vol dorings te vreet sonder om iets oor te kom?

Nog ‘n analemma: die pad wat die son op die horison maak.