Neem jou pensioen in kontant en betaal Taks dat jy hop


 Hoe swaar Jan Taks belas jou as jy jou pensioenuitbetaling in kontant neem? Andrè Tuck van 10X Investments verduidelik.

Carla Oberholzer van Debtsafe gee wenke oor Swart Vrydag, en hoe jy geld kan spaar in dié tyd.

Richus Nel van PSG Wealth vertel waarom eerlikheid so belangrik is tussen ‘n finansiële adviseur en ‘n kliënt.

En Eric Jordaan van Crue Invest gesels oor die persoonlike konneksie wat adviseurs met hulle kliënte moet maak.