Die 1e Kerskaartjie in die wêreld


Die kaartjie is in 1843 gedruk, met die hand ingekleur en vir een sjieling (10c) verkoop en het die tradisie van Kerskaartjies begin.. Dit word nou in die Charles Dickens museum in Londen uitgestal. Die eerste kaartjie is deur ‘n seun aan sy ouers gestuur.

Lees meer oor dié Kerskaartjie: https://www.theguardian.com/lifeandstyle/2019/nov/20/worlds-first-printed-christmas-card-goes-on-display-at-dickens-museum

Ander wêreld eerstes

Die wêreld se eerste kar het só gelyk.

Die eerste kar in die wêreld was die Benz Patent-Motorwagen. Karl Benz het op 29 Januarie 1886 sy patent ingedien vir sy ontwerp.

Lees meer oor die eerste kar: https://www.autoexpress.co.uk/car-news/94219/benz-patent-motorwagen-the-worlds-first-car

Stephenson se Locomotive No 1.

Die eerste trein in die wêreld het in 1825 geloop en was Stephenson se Locomotion No 1, en het op die Stockton en Darlington roete in noord-oos Engeland diens gedoen. In 1829 het Stephenson die “Rocket”. Rocket’s gebou.

Lees meer oor die geskiedenis van treine in die wêreld: https://www.historyextra.com/period/georgian/8-things-you-probably-didnt-know-about-the-history-of-railways/

https://www.historic-uk.com/HistoryUK/HistoryofBritain/Steam-trains-railways/

https://locomotive.fandom.com/wiki/Steam_locomotive