Nuwe programme in 2022


‘n Nuwe dokumentêre seisoen, ‘n musiekreeks Skrywers en Musiek, aangebied deur Danie Marais op Donderdagaande, ‘n Sondagaand musiekreeks en ‘n nuwe spirituele reeks op Sondagaande is van die nuwe programme wat in die nuwe jaar te hoor is.

RSG se volgende dokumentȇre siesoen begin vroeg in die nuwe jaar en verken verskeie ongewone onderwerpe. Van saffraan tot storievertelling, blommeverkopers tot die Broers, van ‘n diep donker web tot Duimpie Bayl. In die reeks kan jy luister na Johan van Lille wat Namakwaland besoek om die storievertellers van ouds op te spoor, Martelize Brink ondersoek die Kunste Kaap se 50 bestaansjare en Heindrich Wyngaard beskou die spesiale vriendskap tussen Adam Small en Jakes Gerwel. Ander joernaliste het die lang pad aangedurf om stories van pionierdigters in Afrikaans, die nuwe lewenswyse agter maskers en buitengewone stories van kunstenaars nader aan luisteraars te bring.

Die nuwe musiekprogramme sluit………..

Pinkster in my hart is ………

Hier is ‘n opsomming van ons nuwe programme wat in Januarie 2022 afskop:

DAG TYD TIPE PROGRAM AANBIEDER
Donderdag
2 Jan-Maart
20:00 – 20:30 Dokumenêre seisoen Die Storievertellers; Die Diep Donker Web; Die Broers van gister tot vandag en vele meer.  Johan van Lill, Johan Rademan, Martelize Brink, Ina Strydom en andere
Donderdag
2 Jan-Maart
20:30 – 21:00 Musiekreeks

 

Skrywers en musiek Danie Marais
Sondag
7 Jan-Maart
10:05 – 11:00 Musiekreeks Musiek en Liriek Willem Pelser
Sondag
7 Jan-Maart
19:05 – 19:30 ‘n Spirituele program waar stories gedeel word en na pinkstermusiek geluister word. Pinkster in my hart Flip Loots & Elwira Standili en gaste.

(Wat het Flip Loots met die program te doen? is hy die vervaardiger?)