Obessief-kompulsiewe steurnis: Pietie Beyers vertel


Pietie Beyers en sy meisie, Anneke Weidemann

Obsessies en die kompulsiewe gedrag wat jou dwing om jou obsessies lewe te gee, kan jou lewe oorneem. Akteur en vervaardiger Pietie Beyers vertel hoe dit is om saam te leef met obsessief-kompulsiewe steurnis. Kliniese sielkundige Louis Awerbuck verduidelik wat hierdie toestand is, en hoe dit mense se lewe kan oorneem.

In Skemerson ondersoek Pietie Beyers hoe OKS en depressie jou gedrag en verhoudings kan beïnvloed.

Luister en kyk ook na dié TV-onderhoud met Pietie oor Skemerson en die tema van geestesgesondheid: