Olifante se ontstaan en hul velle


Afrika Olifante

Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters. Hy vertel waar olifante hulle ontstaan het.

Die vet onder olifante se velle word gebruik om krale van te maak.

Afrika olifant (Loxodonta africana) se vel

Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters. Hy praat oor olifante se velle.