Om na Montenegro te verhuis


Mari-Louis Guy (Foto -Myburgh du Plessis vir Koekedoor)

Die bekende kosstilis en TV-persoonlikheid, Mari-Louis Guy, het na Montenegro verhuis sodat sy en haar drie kinders hulle by haar man Chris kan aansluit, wat daar werk as skeepskaptein.

Meer inligting

Montenegro is ‘n land in Suid-oos Europa aan die Adriatiese See. Noord is Bosnië en Herzegovina, oos is Servië en Kosovo, suid is Albanië en wes is Kroatië. Die hoofstad is Podgorica. Ketinje is die Ou Koninklike Hoofstad.

Agtergrond-inligting oor Montenegro

Harbour and boats at Boka Kotor bay (Boka Kotorska), Montenegro, Europe.

Beautiful scenery with sea and mountains. Fjord in Adriatic Sea. Our Lady of the Rock island and Church in Perast on shore of Boka Kotor bay, Montenegro

Kotorbaai

Ons Dame van die Rots

Rivier-avontuur op die Tara rivier, wat beskryf word as die blouste rivier in die wêreld.

Die Tara rivier

Die blou Tara rivier

Daar is talle stap- en fietsroetes

Daar is baie fietsroetes en -vakansies

Die ‘swart’ mere in die Noorde staan bekend as die ‘Berg se oë’

Die Montenegro ‘Alpe’

‘n Plaashuis in Montenegro