Ons 2e dramaseisoen in 2022


Die dramas wag in hierdie seisoen

Datum

 

Titel Skrywer Regisseur
6 Okt ‘n Warm wind oor die vlaktes Richard van der Westhuizen Anrich Herbst
13 Okt Waar is Ellie Pauw? Hendie Grobbelaar Mari Snyman
20 Okt Dag in, nag uit Vincent Pienaar Leon van Nierop
27 Okt Opdrag: 85-jaar Afrikaanse radio Lee Doubell Johan Rademan
3 Nov Argief: Die Glasdeur Henriette Grove Jan Schutte
10 Nov Die dood van ‘n skrywer Hannes Pieterse Bettie Kemp
17 Nov Wie nie wil hoor nie Maria Vos Eben Cruywagen
24 Nov Onderhoud met ‘n boemelaar Karin du Toit Ina Strydom
1 Des Die Seekat Christina Albertyn Johny Klein
8 Des Dirk Ligter Albert Maritz Amor Tredoux
15 Des ‘n Pa vir Giel Euna Easton Mari Snyman
22 Des Vondeling Liesl Bekker Frieda van den Heever
25 Des Argief: ‘n Kersspel virrie kind Willem Fransman Jr Heruitsending
29 Des Argief: As ons twee eers getroud is Gerhard J Beukers Johan Rademan