RSG radioteater
Tag19 Mei: Die Magrietjie
Luister op 19 Mei na Die Magrietjie, deur Jenny Pieterse.
Mense hanteer trauma op verskillende maniere. Die weduwee, Hermien Lategan,…
Sien jou weer gister: Luister weer
Sien jou weer gister, uit die pen van Neil Steenkamp is ‘n bietjie wetenskapsfiksie en romanse en ideaal vir die vakansietyd.
Twee aka…
Luister weer: Kronkelpad vol ligte romantiek
Donderdagaand (25 November)/Vanaand om 20:00 in RSG se Radioteater kan jy jou verlustig in Ronel Mostert se ligte romantiese stuk, Kronk…
Donderdagaand: As is verbrande hout
Noord-Kaap
As is verbrande hout deur Janine van der Linde word op 10 Junie om 20h00 op RSG uitgesaai.
STORIE
Hester, haar dogter …
Donderdagaand: Die Laaste Woord
Kom luister weer na Die Laaste Woord, deur Lee Doubell. In Kaapstad opgevoer deur Johan Rademan.
Die regisseur, Johan Rademan a…
‘Mof en sy mense’ – Luister weer
CJ Langenhogen en Herrie-Mof, die inspirasie vir Mof en sy mense.
Radioteater: “Mof en sy mense”
Deur C.J. Langenhoven. Vir die ra…
Bloedmaan – weerwolwe, reeksmoorde en volmaan laat jou ril
Donderdagaand 1 Okt, 20:00 open ons RSG se nuwe Radioteater-seisoen met die opvolg van die veelbekroonde BLOEDLYN (2015).
BLOEDMAAN de…
Geliefde skrywers se werk in nuwe drama-seisoen
Radiodramas uit die penne van Chris Barnard, Pieter Fourie, Audrey Blignault, Piet Cillié, Elise Muller en Leon van Nierop is by RSG se t…
Oogkundige wen radiodrama-kompetisie
Karin du Toit
‘n Oogkundige van Vanderbijlpark, Karin du Toit (39), is die wenner van vanjaar se RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisi…
Luister weer: Army-drama uit 80’s
‘n Hele kaserne vol akteurs vat jou terug na die verpligte 2-jaar dienspligtydperk in die laat 70’er en 80’er jare in Suid-Afrika. Agter…
Luister weer: ‘Grootpad na Kleinkop’
Die Vrystaat
Grootpad na Kleinkop, ‘n spanningsdrama deur Lee Doubell – ‘n voormalige wenner van die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfko…
Glo-stof en Drosters: Luister weer
Glo-stof
Aanstaande Donderdag (17 Oktober om 20:00) kan luisteraars uitsien na ‘n DUBBELDOOR-bederf. Dis reg, ja, twee radiodramas en…
Luister weer: Dawid Minnaar in Chris Barnard opdragwerk
RSG vier die Sestiger Chris Barnard se 80ste verjaardag met die argiefdrama Op die pad na Acapulco, wat op Donderdag 10 Oktober om 20:00 …
Luister weer: Die vrou op die skuit
Radioteater: “Die vrou op die skuit”
‘n Kortverhaal deur Elise Muller
Vir die radio verwerk deur André Kotzé
“Die vrou op die sk…
Afkoeling: donker komedie vol kinkels
AFKOELING deur Martyn le Roux. Luister Donderdag 13 Junie om 20:00 in Radioteater
Die bekroonde radiodramaturg Martyn le Roux – bekend…
Hoërskoolleerders in twee nuwe RSG-opdragdramas
Onderskrif: van links is Graeme Watson, Greteli Fincham, Adri Waterboer, Francois van der Merwe, Angelo Bergh, Kobus Burger van RSG, die…
Karel se Oupa is oor verlies, deernis en aanvaarding
Karel se Oupa kry gestalte rondom die verhaal van drie geslagte Karel’s wat elkeen verlies – en aanvaarding – op sy eie manier ervaar en …
Luister weer: Liewe Pynappel
Donderdag 4 April: Liewe Pynappel deur Anna Greenfield
RSG se nuwe dramaseisoen begin op 4 April om 20:00 met Anna Greenfield se Liewe P…
Dramaseisoen Okt – Des 2018
RSG se tweede Radioteater-seisoen van 2018 het op Donderdag 4 Oktober begin en tot einde Desember geduur.
Die laaste 3 dramas wat dié se…
Bekroonde ‘Die testament’ op RSG
Die testament deur Rhona Peens, wat in 2006 die derde plek in die RSG Sanlam radiodrama-skryfkompetisie behaal het, is op Donderdag 18 Ok…
“Ontydige tydings” volg op “‘n Voorlopige begrafnis”
Ontydige Tydings deur Albert Short is ‘n opvolg op die radiodrama ‘n Voorlopige begrafnis
Donderdag 4 Oktober: ONTYDIGE TYDINGS deur A…